John 18:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hoëpriester het Jesus toe gevra na sy dissipels en na sy leer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hoofpriester het Jesus uitgevra oor sy dissipels en oor sy onderrig aan die mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hoëpriester ondervra Jesus toe oor sy dissipels en oor sy leer. |
| Afrikaans 1983 | Die hoëpriester het Jesus toe ondervra oor sy dissipels en oor sy leer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoëpriester het Jesus toe ondervra oor sy dissipels en sy lering. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoëpriester het vir Jesus vrae gevra oor sy dissipels en oor alles wat Hy vir die mense geleer het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het die hoëpriester Jesus onder kruisverhoor begin neem. Hy het Hom uitgevra oor sy volgelinge en oor wat Hy gepreek het. |