John 18:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die meisie wat die deur opgepas het vir Petrus: Is jy nie ook een van hierdie man se dissipels nie? Hy sê: Ek is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die meisie sê toe vir Petrus: “Is jy nie tog ook een van die dissipels van hierdie man nie?” “Ek is nie!” antwoord Petrus. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die diensmeisie, die deurwagster, vir Petrus: Jy is tog nie ook een van die dissipels van hierdie mens nie? Hy sê: Ek is nie. |
| Afrikaans 1983 | Die diensmeisie wat deurwagter was, sê toe vir Petrus: “Jy is tog nie ook een van hierdie man se dissipels nie?” “Nee, ek is nie!” antwoord hy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die diensmeisie wat die deurwag was, sê toe vir Petrus: “Is jy nie ook een van hierdie man se dissipels nie?” Hy antwoord: “Ek is nie!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vrou wat waggestaan het by die hek, het vir Petrus gesê: “Is jy ook een van hierdie man se dissipels?” Petrus het vir haar gesê: “Nee, ek is nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hekwag was ’n vrou. Toe Petrus by haar verbyloop, vra sy skielik: “Jong, is jy nie een van die volgelinge van hierdie gevangene hier binne nie?” “Jy verbeel jou dit,” sê Petrus. |