John 18:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hom eers na Annas weggelei; want hy was skoonvader van Kájafas, wat daardie jaar die hoëpriester was.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het Hom eers na Annas toe gebring. Hy was die skoonpa van Kajafas wat gedurende daardie jaar die hoofpriester was.
Afrikaans 1933/1953 en hulle het Hom weggelei, eers na Annas; want Hy was die skoonvader van K jafas wat daardie jaar hoëpriester was.
Afrikaans 1983 Hulle het Hom eers na Annas toe gebring. Hy was die skoonvader van Kajafas, wat daardie jaar hoëpriester was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En hulle het Hom eerste na Annas geneem. Hy was die skoonvader van Kajafas, wat daardie jaar die hoëpriester was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het Hom eers na Annas toe geneem. Annas was die skoonpa van Kajafas. Kajafas was daardie jaar hoëpriester.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het Hom toe eers na Annas toe gevat. Hy was Kajafas se skoonpa. Kajafas was daardie jaar die hoëpriester.