John 18:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die bende en die owerste en die beamptes van die Jode Jesus geneem en Hom geboei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die afdeling soldate en die bevelvoerder en die wagte van die Joodse owerhede Jesus gearresteer en Hom geboei. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die afdeling en die owerste oor duisend en die dienaars van die Jode het Jesus gevange geneem en Hom geboei; |
| Afrikaans 1983 | Toe het die afdeling soldate onder die kommandant saam met die wagte in diens van die Joodse Raad vir Jesus gevange geneem en Hom geboei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het die kohort soldate en die chiliarg en die tempelwagte van die Jode Jesus gevange geneem en Hom geboei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die soldate, die offisier en die wagte van die Jode het vir Jesus gevang en hulle het Hom vasgebind. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die offisier, met sy soldate en die Joodse polisie, het Jesus gegryp en Hom geboei. |