John 17:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou het hulle geweet dat alles wat U My gegee het, van U is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle besef nou dat alles wat U My gegee het van U af kom, |
| Afrikaans 1933/1953 | Nou weet hulle dat alles wat U My gegee het, van U kom. |
| Afrikaans 1983 | Nou weet hulle dat alles wat U My gegee het, van U kom; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nou weet hulle dat alles wat U My gegee het, van U kom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle weet nou dat alles wat U vir My gegee het, van U kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Ek met hulle praat, het hulle dadelik geweet dat dit u boodskap is wat hulle hoor. |