John 17:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het U op die aarde verheerlik; Ek het die werk voltooi wat U My gegee het om te doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het U op aarde verheerlik deur die werk te voltooi wat U My gegee het om te doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek volbring. |
| Afrikaans 1983 | Ek het U op die aarde verheerlik deur die werk te volbring wat U My gegee het om te doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het U op die aarde verheerlik deur die werk te voltooi wat U aan My gegee het om te doen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Toe Ek op die aarde was, het Ek vir die mense gewys dat U God is, want U het vir My werk gegee om te doen, en Ek het die werk klaar gedoen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense kan sien hoe groot en belangrik U is, Vader, deur te kyk na wat Ek doen. Ek het alles presies gedoen soos U gevra het. Nou is Ek klaar daarmee. |