John 17:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O regverdige Vader, die wêreld het U nie geken nie, maar Ek het U geken, en hulle het geweet dat U My gestuur het.
Afrikaans (NLV) 2011 “Regverdige Vader, die wêreld ken U nie, maar Ek ken U en hulle hier weet dat U My gestuur het.
Afrikaans 1933/1953 Regverdige Vader, al het die wêreld U nie geken nie, tog het Ek U geken, en hulle hier het erken dat U My gestuur het.
Afrikaans 1983 “Regverdige Vader, die wêreld ken U nie, maar Ek ken U, en hulle hier weet dat U My gestuur het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) •Regverdige Vader, die wêreld ken U nie, maar Ek ken U, en hulle weet dat U My gestuur het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Regverdige Vader, die mense van die wêreld ken U nie, maar Ek ken U, en die mense wat U vir My gegee het, weet U het My na die wêreld gestuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vader, U doen wat reg en regverdig is. Die ongelowige mense weet nie wie U is nie en steur hulle ook nie aan U nie. Dit is so anders as Ek wat U goed ken. My volgelinge weet dat U My na hulle toe gestuur het.