John 17:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek bid ook nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek bid egter nie net vir hulle nie, maar ook vir dié wat op grond van hulle boodskap nog in My sal glo. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo -- |
| Afrikaans 1983 | “Ek bid egter nie net vir hulle nie, maar ook vir dié wat deur hulle woorde tot geloof in My sal kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek bid egter nie net vir hulle nie, maar ook vir dié wat deur hulle woorde in My glo, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek bid nie net vir hierdie mense nie. Ek bid ook vir die ander mense wat in My sal glo omdat hierdie mense vir hulle sal vertel van My. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek bid nie net vir hierdie volgelinge van My nie. Ek stuur hulle mos om met mense oor My te gaan praat. Van daardie mense sal my volgelinge se boodskap aanvaar en hulle aan my kant kom skaar. |