John 17:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos U hom mag gegee het oor alle vlees, sodat hy die ewige lewe kan gee aan almal as wat U hom gegee het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het aan die Seun volmag gegee oor die hele mensdom om aan almal wat U aan Hom gegee het, die ewige lewe te gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee. |
| Afrikaans 1983 | U het Hom immers die volmag oor die hele mensdom gegee om aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe te gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | net soos U aan Hom gesag oor die hele mensdom gegee het, sodat Hy aan elkeen wat U aan Hom gegee het, die ewige lewe kan gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het gesê Ek regeer oor al die mense. Daarom kan Ek die ewige lewe gee vir die mense wat U vir My gegee het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het mos vir My volle beheer gegee oor elke mens. Maar U het ook sekere mense spesiaal op my pad gebring. Vir hulle het Ek die lewe gegee wat ewig duur. |