John 17:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En alles wat myne is, is joune, en joune is myne; en Ek is in hulle verheerlik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alles wat Myne is, is ook U s’n, en wat U s’n is, behoort ook aan My, en Ek is deur hulle verheerlik. |
| Afrikaans 1933/1953 | En alles wat myne is, is uwe; en wat uwe is, is myne; en Ek is in hulle verheerlik. |
| Afrikaans 1983 | Almal wat aan My behoort, behoort aan U; en wie aan U behoort, behoort aan My; en Ek word deur hulle verheerlik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En alles wat myne is, behoort aan U, en wat aan U behoort, is myne, en in hulle is Ek verheerlik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alles en almal wat aan My behoort, behoort ook aan U. Alles en almal wat aan U behoort, behoort ook aan My. Hulle wys dat Ek God is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle lê My net so na aan die hart as vir U en U gee net soveel om vir hulle as Ek. Hulle sal vir mense vertel hoe belangrik Ek is. |