John 16:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van sonde, omdat hulle nie in My glo nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van sonde, omdat die wêreld nie in My glo nie; |
| Afrikaans 1933/1953 | van sonde, omdat hulle in My nie glo nie; |
| Afrikaans 1983 | Die wêreld is skuldig aan sonde, want die wêreld glo nie in My nie; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Van sonde, omdat hulle nie in My glo nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle dink verkeerd oor sonde, want hulle glo nie in My nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “In die eerste plek sal hulle nie daarvan kan loskom dat hulle sonde gedoen het nie. Hulle wou mos nie in My glo nie. |