John 16:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En wanneer Hy kom, sal Hy die wêreld van sonde en van geregtigheid en van oordeel teregwys.
Afrikaans (NLV) 2011 En wanneer Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sy sonde, van God se regverdige oordeel, en dat die oordeel hier is.
Afrikaans 1933/1953 en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel:
Afrikaans 1983 En wanneer Hy kom, sal Hy bewys dat die wêreld skuldig is aan sonde, en dat die reg aan my kant is, en dat die oordeel al gekom het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En wanneer Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van •geregtigheid en van oordeel:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Helper kom, dan sal Hy vir die mense van die wêreld bewys dat hulle verkeerd dink oor sonde, en oor wie reg is voor God, en oor die oordeel van God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En wanneer Hy kom, sal Hy sorg dat die wêreld drie dinge waterpas in die oë moet kyk. Dit het te doen met hulle sonde en God se oordeel oor hulle.