John 16:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hierdie dinge sal hulle aan julle doen, omdat hulle die Vader en My nie geken het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal hierdie dinge doen omdat hulle nie My of die Vader geken het nie.
Afrikaans 1933/1953 En dit sal hulle aan julle doen, omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook nie.
Afrikaans 1983 En dit sal hulle doen, omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En hulle sal dit doen, omdat hulle die Vader nie ken nie, en My ook nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal dit doen, want hulle ken nie die Vader nie en ook nie vir My nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal hulle met sulke dinge besig hou omdat hulle nie weet wie Ek is nie en nog minder wie my Vader is.