John 16:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy dissipels sê vir Hom: Kyk, nou spreek U reguit en spreek geen spreekwoord nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy dissipels sê toe: “Kyk, nou praat U openlik, en U doen dit sonder enige beeldspraak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy dissipels sê vir Hom: Kyk, nou spreek U ronduit en gebruik geen gelykenis nie. |
| Afrikaans 1983 | Sy dissipels sê toe: “Kyk, nou praat U reguit en gebruik nie beeldspraak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy dissipels sê toe: “Kyk, nou praat U openlik en vertel nie gelykenisse nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het vir Jesus gesê: “Nou praat U reguit. U gebruik nie voorbeelde nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nou praat U reguit, op die man af, sonder allerhande beelde,” sê sy volgelinge. |