John 16:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het van die Vader uitgegaan en in die wêreld gekom; weer verlaat Ek die wêreld en gaan na die Vader.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het van die Vader af gekom en bevind My nou in hierdie wêreld. Ek verlaat weer die wêreld en gaan terug na die Vader toe.”
Afrikaans 1933/1953 Ek het van die Vader uitgegaan en in die wêreld gekom. Weer verlaat Ek die wêreld en gaan na my Vader.
Afrikaans 1983 Ek het van die Vader gekom en Ek is hier in die wêreld. Nou verlaat Ek weer die wêreld en Ek gaan na die Vader toe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het van die Vader af gekom en in die wêreld ingegaan. Ek verlaat weer die wêreld en gaan terug na die Vader.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het weggegaan van die Vader en Ek het na die mense van die wêreld toe gekom. Nou gaan Ek weer weg van die mense van die wêreld, Ek gaan terug na die Vader toe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het van my Vader af na julle mense toe gekom. Nou gaan Ek van julle af terug na my Vader toe.”