John 16:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die Vader self het julle lief, omdat julle My liefgehad het en geglo het dat Ek van God uitgegaan het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want die Vader self het julle lief omdat julle My lankal reeds liefgehad het, en vas glo dat Ek van God af gekom het. |
| Afrikaans 1933/1953 | want die Vader self het julle lief, omdat julle My liefgehad en geglo het dat Ek van God uitgegaan het. |
| Afrikaans 1983 | want die Vader self het julle lief, omdat julle My liefhet en glo dat Ek van God gekom het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want die Vader self het julle lief, omdat julle My liefhet en glo dat Ek van God gekom het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Vader self is lief vir julle, want julle is lief vir My en julle glo dat Ek van God kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy voel oor julle net soos Ek oor julle voel. Hy het julle lief. Hy voel so oor julle omdat julle my goeie vriende is. Julle het aanvaar dat Ek van God af kom. Dit is wat gebeur het: |