John 16:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In dié dag sal julle in my Naam bid; en Ek sê nie vir julle dat Ek die Vader vir julle sal bid nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op daardie dag sal julle in my Naam bid. Ek sê nie dat Ek die Vader sal raadpleeg oor julle nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | In daardie dag sal julle in my Naam bid; en Ek sê nie vir julle dat Ek die Vader aangaande julle sal vra nie; |
| Afrikaans 1983 | Van daardie dag af sal julle in my Naam bid en hoef Ek nie julle voorspraak by die Vader te wees nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op daardie dag sal julle in my Naam bid. Daarmee sê Ek nie vir julle dat Ek tot die Vader vir julle sal bid nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie dag sal julle self vir die Vader dinge vra, omdat julle aan My behoort. Ek sal dit nie vir die Vader vra nie, dit sal nie nodig wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle sal dan ook reguit met die Vader kan praat omdat julle my vriende is. Ek sal dan nie meer nodig hê om allerhande dinge vir julle by die Vader te vra nie. |