John 16:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sê toe: Wat is dit wat hy sê: 'n Klein tydjie? ons kan nie sê wat hy sê nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie ‘kort tydjie’ waarvan Hy praat, wat beteken dit tog? Ons verstaan nie wat Hy bedoel nie,” het hulle gesê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het dan gevra: Wat is dit wat Hy sê: 'n Klein tydjie? Ons weet nie wat Hy sê nie. |
| Afrikaans 1983 | Hierdie ‘klein rukkie’ waarvan Hy praat, wat beteken dit? Ons weet nie wat Hy bedoel nie,” het hulle gesê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het daarom bly sê: “Wat is hierdie kort tydjie waarvan Hy praat? Ons verstaan nie wat Hy sê nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sê ‘nie lank nie.’ Wat beteken dit? Ons verstaan dit nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En wat bedoel Hy met die ‘tyd wat nader kom’? Ons wens ons het geweet, want ons verstaan nie wat hier aangaan nie.” |