John 16:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal My verheerlik, want Hy sal van Myne ontvang en dit aan julle verkondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal My verheerlik omdat Hy dit wat Hy van My sal ontvang, aan julle sal meedeel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal My verheerlik, want wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle verkondig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal My verheerlik omdat Hy dit wat Hy van My sal ontvang, aan julle bekend sal maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Helper sal wys dat Ek God is, want alles wat Hy vir julle sal sê, kom van My. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal maak dat mense sal agterkom hoe belangrik Ek is. |