John 16:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle kan dit nie nou dra nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle kan dit nie nou verwerk nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nog baie dinge het Ek om aan julle te sê, maar julle kan dit nou nie dra nie. |
| Afrikaans 1983 | “Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle sal dit nie nou kan begryp nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle kan dit nie nou verwerk nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daar is nog baie ander dinge wat Ek vir julle wil sê, maar dit is te moeilik vir julle om nou te verstaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “O, Ek het soveel dinge om nog vir julle te sê, maar dit is nie nou die regte tyd nie. Julle is nog nie ryp daarvoor nie. |