John 16:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van oordeel, want die owerste van hierdie wêreld word geoordeel.
Afrikaans (NLV) 2011 van veroordeling, omdat die regeerder van hierdie wêreld reeds veroordeel is.
Afrikaans 1933/1953 en van oordeel, omdat die owerste van hierdie wêreld geoordeel is.
Afrikaans 1983 die oordeel het al gekom, want die owerste van hierdie wêreld is klaar veroordeel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) van oordeel, omdat die heerser van hierdie wêreld reeds geoordeel is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle dink verkeerd oor die oordeel van God, want God het klaar die Satan, die leier van die mense van die wêreld, ge-oordeel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “In die derde plek sal niemand die finale oordeel van God kan keer nie. Die duiwel, wat hier op aarde probeer baasspeel, het hom al klaar in God se straf vasgeloop.