John 16:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | van geregtigheid, omdat Ek na my Vader gaan, en julle sien My nie meer nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | van God se regverdige oordeel, omdat Ek teruggaan na die Vader toe en julle My nie meer sien nie; |
| Afrikaans 1933/1953 | en van geregtigheid, omdat Ek na my Vader gaan en julle My nie meer sal sien nie; |
| Afrikaans 1983 | die reg is aan my kant, want Ek gaan na die Vader toe, en julle sal My nie meer sien nie; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | van geregtigheid, omdat Ek na die Vader gaan en julle My nie meer sal sien nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle dink verkeerd oor wie reg is voor God, want Ek gaan na die Vader toe en julle sal My nie meer sien nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “In die tweede plek sal hulle besef dat die reg aan my kant is. Ek gaan na my Vader toe. Julle sal My nie meer met die blote oog kan sien nie. |