John 16:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hierdie dinge het Ek vir julle gesê, dat julle nie aanstoot mag neem nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek het hierdie dinge nou vir julle uitgespel sodat julle nie struikel nie.
Afrikaans 1933/1953 Hierdie dinge het Ek vir julle gesê, sodat julle nie mag struikel nie.
Afrikaans 1983 “Hierdie dinge sê Ek vir julle sodat julle nie afvallig word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Hierdie dinge het Ek vir julle gesê sodat julle nie sal struikel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek het dit alles vir julle gesê sodat julle nie moet ophou glo nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek vertel hierdie dinge vir julle sodat julle reg kan wees vir die moeilike tye wat kom.