John 15:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad: bly in my liefde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Julle moet aan my liefde verbonde bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My. |
| Afrikaans 1983 | “Soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Julle moet in my liefde bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Net soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Bly dan in my liefde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die Vader is lief vir My. So is Ek ook lief vir julle. Julle moet vashou aan my liefde, my liefde moet vir julle baie belangrik wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As julle My getrou volg, sal die wêreld God werklik raaksien vir wie Hy is. “Ek het julle net so lief soos die Vader My liefhet. Wikkel julle elke oomblik van die dag in hierdie liefde van My toe. |