John 15:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hierin word my Vader verheerlik, dat julle baie vrug dra; so sal julle my dissipels wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is juis hierin dat my Vader verheerlik word, dat julle baie vrugte oplewer en my dissipels is.
Afrikaans 1933/1953 Hierin is my Vader verheerlik, dat julle veel vrug dra; en julle sal my dissipels wees.
Afrikaans 1983 My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra en my dissipels is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdeur word my Vader verheerlik, dat julle baie vrug dra en my dissipels kan wees.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As julle baie vrugte dra, en as julle my dissipels is, dan sal die mense weet my Vader is God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “En wat van my Vader, die boer? Wel, as my invloed net al meer in julle lewe gesien kan word, sal Hy tevrede wees.”