John 15:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou is julle rein deur die woord wat Ek tot julle gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle is reeds skoon gesnoei deur die boodskap wat Ek met julle gedeel het.
Afrikaans 1933/1953 Julle is alreeds rein deur die woord wat Ek tot julle gespreek het.
Afrikaans 1983 Julle is alreeds reg gesnoei deur die woorde wat Ek vir julle gesê het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle is egter reeds skoon deur die woorde wat Ek vir julle gesê het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle is klaar skoon. Wat Ek vir julle gesê het, het julle skoongemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle is soos daardie mooi versorgde takkies. My boodskap was soos ’n snoeiskêr wat julle mooi skoon gesny het.