John 15:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle sal ook getuig, omdat julle van die begin af by My was.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle moet ook aanhou getuig omdat julle reg van die begin af saam met My is.”
Afrikaans 1933/1953 En julle getuig ook, omdat julle van die begin af met My is.
Afrikaans 1983 En julle moet getuig, want julle is van die begin af by My.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En julle moet ook getuig, omdat julle van die begin af by My is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet ook vir die mense vertel van My, want julle was van die begin af saam met My.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle kan dit doen, want julle was van die begin af saam met My.”