John 15:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar dit het gebeur, sodat die woord vervul sou word wat in hulle wet geskrywe is: Hulle het My sonder rede gehaat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die uitspraak wat in hulle wet opgeskryf is, moet vervul word: ‘Hulle het My sonder rede gehaat.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die woord wat in hulle wet geskrywe is, moet vervul word: Hulle het My sonder oorsaak gehaat. |
| Afrikaans 1983 | Maar die woorde wat in die Skrif geskrywe staan, moet vervul word: ‘Hulle het My sonder rede gehaat.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die uitspraak wat in hulle wet opgeteken staan, moet in vervulling gaan, ‘Hulle het My sonder rede gehaat.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit gebeur sodat dit waar kan word wat in die Ou Testament geskryf is: “ Hulle het My gehaat, maar Ek het niks verkeerd gedoen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom is dit nie vreemd dat hulle so maak nie. Ons lees mos in die Skrif: ‘Hulle het niks van My gehou nie.’ |