John 15:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar al hierdie dinge sal hulle aan julle doen ter wille van my Naam, omdat hulle Hom nie ken wat My gestuur het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal al daardie dinge aan julle doen ter wille van my Naam, omdat hulle Hom wat My gestuur het nie ken nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar al hierdie dinge sal hulle aan julle doen ter wille van my Naam, omdat hulle Hom nie ken wat My gestuur het nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar hulle sal dit alles aan julle doen omdat julle my Naam bely en hulle Hom nie ken wat My gestuur het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal julle al hierdie dinge aandoen, ter wille van my Naam, omdat hulle Hom wat My gestuur het, nie ken nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal slegte dinge doen aan julle, want julle behoort aan My. Hulle ken ook nie vir God nie, God wat My na die wêreld gestuur het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie mense ken nie my Vader wat My gestuur het nie. Daarom tree hulle so snaaks teenoor julle op. Hulle doen dit omdat julle my vriende is en na My luister. |