John 15:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As die wêreld julle haat, weet julle dat hy my voor julle gehaat het.
Afrikaans (NLV) 2011 “As die wêreld julle haat, weet net dat hy My voor julle reeds gehaat het.
Afrikaans 1933/1953 As die wêreld julle haat, moet julle weet dat hy My voor julle gehaat het.
Afrikaans 1983 “As die wêreld julle haat, onthou: Hy het My voor julle gehaat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “As die wêreld julle haat, moet julle weet dat hy My voor julle gehaat het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het ook vir die dissipels gesê: “As die mense van die wêreld julle haat, dan moet julle onthou hulle het My gehaat voordat hulle julle gehaat het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het verder gegaan: “Mense wat nie Christene is nie, gaan die wêreld vir julle baie moeilik maak. Maar troos julle daaraan: hulle het dit al met My gedoen.