John 15:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie dinge beveel ek julle, dat julle mekaar moet liefhê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek gee aan julle dié opdrag: julle moet mekaar liefhê.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit gebied Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê. |
| Afrikaans 1983 | Dit beveel Ek julle: Julle moet mekaar liefhê!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit beveel Ek julle: Julle moet mekaar liefhê.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir julle: Julle moet lief wees vir mekaar.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou wat die verskil maak: julle moet mekaar liefhê.” |