John 15:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle is my vriende, as julle alles doen wat Ek julle beveel.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle is my vriende as julle doen wat Ek aan julle opdra.
Afrikaans 1933/1953 Julle is my vriende as julle alles doen wat Ek julle beveel.
Afrikaans 1983 Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle beveel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle beveel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle is my vriende as julle doen wat Ek sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle is my vriende; julle almal wat leef soos Ek van julle verwag.