John 15:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Niemand het groter liefde as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende aflê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Niemand het ’n groter liefde as hierdie nie: dat iemand sy lewe opoffer ter wille van sy vriende. |
| Afrikaans 1933/1953 | Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee. |
| Afrikaans 1983 | Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Groter liefde as dit het niemand nie, dat iemand sy lewe aflê vir sy vriende. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die beste bewys van liefde is wanneer iemand vir sy vriende sterf sodat sy vriende kan lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy regtig jou liefde wil ‘toets’, toets dit hieraan: liefde beteken om bereid te wees om doodgemaak te word ter wille van jou vriende, net omdat hulle jou vriende is. |