John 15:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê soos Ek julle liefgehad het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefgehad het.
Afrikaans 1933/1953 Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het.
Afrikaans 1983 Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is my gebod: Julle moet mekaar liefhê, net soos Ek julle liefgehad het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het vir julle gewys hoe lief Ek vir julle is. Nou gee Ek vir julle 'n wet: Julle moet ook so lief wees vir mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil hê dat julle mekaar moet liefhê, net soos Ek julle liefhet. En hierdie liefde is nie net iets oppervlakkigs nie.