John 15:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie dinge het Ek vir julle gesê, sodat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het Ek vir julle gesê sodat julle my blydskap mag ervaar en julle blydskap volkome kan wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word. |
| Afrikaans 1983 | “Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit het Ek vir julle gesê, sodat my blydskap in julle kan wees, en julle blydskap volkome kan wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê dit vir julle, want Ek wil hê julle moet so bly wees soos Ek. Dan sal julle regtig baie bly wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Weet julle hoekom sê Ek al hierdie dinge vir julle? Ek wil hê julle moet dieselfde vreugde en genot hê as Ek. Daar moet geen einde aan wees nie. Die geheim daarvoor is dit: |