John 15:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is die ware wingerdstok, en my Vader is die landbouer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek is die ware druiwestok en my Vader is die tuinier. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. |
| Afrikaans 1983 | “Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek is die egte druiwestok en my Vader is die landbouer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het ook vir sy dissipels gesê: “Ek is die ware wingerdstok. My Vader is die druiweboer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Laat Ek ’n beeld gebruik om die verhouding tussen My, my Vader en my volgelinge te verduidelik. Stel julle voor my Vader is ’n druiweboer. Ek kan dan vergelyk word met ’n spesiale druiwestok. My Vader bewerk die wingerd goed en hou die lote wat uit die druiwestok groei goed dop. |