John 14:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Filippus sê vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit is vir ons genoeg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê Filippus: “Here, wys ons net die Vader en dit is vir ons genoeg.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Filippus sê vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit is vir ons genoeg. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Filippus vir Hom: “Here, wys vir ons die Vader, en dit is vir ons genoeg.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Filippus sê toe vir Hom: “Here, wys ons die Vader, en dit is vir ons genoeg.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Filippus het vir Jesus gesê: “Here, U moet asseblief vir ons die Vader wys. Dan sal ons tevrede wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Filippus vra toe: “Here, waar’s die Vader? Wys Hom vir ons. Dan sal ons tevrede wees en niks verder vra nie.” |