John 14:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En waarheen Ek gaan, weet julle, en die weg ken julle.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle weet mos waarheen Ek gaan, en hoe om daar te kom.”
Afrikaans 1933/1953 En waar Ek heengaan, weet julle en die weg ken julle.
Afrikaans 1983 En julle ken die weg na die plek waarheen Ek gaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle ken die weg na die plek waarheen Ek gaan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek weet julle ken die pad na die plek waarnatoe Ek gaan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle weet eintlik goed waarheen Ek gaan en hoe om daar te kom.”