John 14:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierna sal ek nie veel met julle praat nie, want die owerste van hierdie wêreld kom en het niks in My nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek sal nie meer baie langer met julle praat nie, want die regeerder van hierdie wêreld is op pad, alhoewel hy geen houvas op My het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal nie veel meer met julle spreek nie; want die owerste van hierdie wêreld kom en het aan My niks nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal nie meer lank met julle kan praat nie, want die owerste van die wêreld is aan die kom. Hy het geen mag oor My nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal nie meer baie met julle praat nie, want die heerser van die wêreld is aan die kom, en hy het nie mag oor My nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal nie meer baie met julle praat nie, want die Satan, die leier van die mense van die wêreld, kom. Hy is nie sterker as Ek nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die tyd vir praat raak nou min. Die duiwel maak reg vir sy aanval. Party mense dink mos hy is baas in die wêreld. Maar hy staan nie die geringste kans nie. Hy het klaar verloor, want hy het nie ’n houvas op My nie. |