John 14:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nou het Ek dit aan julle gesê voordat dit gebeur het, sodat julle kan glo wanneer dit gebeur.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sê dit nou al solank vir julle, nog voordat dit gaan gebeur, sodat julle moet glo wanneer dit ook al gebeur.
Afrikaans 1933/1953 En nou het Ek dit aan julle gesê voordat dit gebeur, sodat julle kan glo wanneer dit gebeur.
Afrikaans 1983 En nou sê Ek dit vir julle voordat dit gebeur, sodat julle kan glo wanneer dit gebeur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En nou het Ek dit vir julle gesê voordat dit gebeur, sodat julle, wanneer dit gebeur, kan glo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het nou vir julle alles vertel voordat dit gebeur, sodat julle in My sal glo wanneer dit gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek vertel julle hierdie dinge nou al, sodat julle kan weet wat om te verwag. Wanneer die dinge dan gebeur, sal dit maak dat julle My net al hoe meer vertrou.