John 14:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie dinge het Ek tot julle gespreek terwyl ek nog by julle was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sê dit nou al lank vir julle, terwyl Ek nog by julle is; |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit het Ek tot julle gespreek terwyl Ek by julle bly; |
| Afrikaans 1983 | “Dit sê Ek vir julle terwyl Ek nog by julle bly; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Dit het Ek vir julle gesê terwyl Ek by julle gebly het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het hierdie dinge vir julle gesê terwyl Ek nog by julle was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sê dit vir julle terwyl Ek nog hier by julle is. |