John 14:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Judas sê vir Hom, nie Iskariot nie, Here, hoe is dit dat U Uself aan ons sal openbaar en nie aan die wêreld nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Judas, nie Judas Iskariot nie, vra toe vir Jesus: “Here, wat het gebeur dat U Uself aan ons wil bekendmaak, maar nie aan die wêreld nie?”
Afrikaans 1933/1953 Judas, nie die Isk riot nie, sê vir Hom: Here, hoe is dit dat U aan ons U sal openbaar en nie aan die wêreld nie?
Afrikaans 1983 Judas, nie Judas Iskariot nie, vra toe vir Hom: “Here, hoe kom dit dat U U aan ons gaan openbaar en nie aan die wêreld nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Judas, nie Judas Iskariot nie, vra Hom toe: “Here, hoe is dit dat U Uself aan ons gaan bekend maak en nie aan die wêreld nie? ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê Judas vir Hom: “Here, ons verstaan dit nie: Hoe sal U net vir óns wys wie U is, maar nie vir die mense van die wêreld nie?” Dit was nie Judas Iskariot nie, dit was 'n ander dissipel, sy naam was ook Judas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Judas (nie Judas Iskariot nie) vra toe: “Here, hoe is dit dat U vir ons duideliker gaan wys wie U is, maar dat die ongelowiges dit nie eens sal agterkom nie?”