John 14:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In dié dag sal julle weet dat Ek in my Vader is, en julle in My, en Ek in julle.
Afrikaans (NLV) 2011 Op daardie selfde dag sal julle goed weet dat Ek in ’n hegte verhouding met my Vader leef, en julle met My, en Ek met julle.
Afrikaans 1933/1953 In die dag sal julle weet dat Ek in my Vader is, en julle in My, en Ek in julle.
Afrikaans 1983 Daardie dag sal julle weet dat Ek in my Vader is en julle in My en Ek in julle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op daardie dag sal julle weet: Ek is in my Vader, en julle in My en Ek in julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal julle weet Ek is by die Vader en julle is by My en Ek is by julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle sal dan agterkom hoe intiem die verhouding tussen My en my Vader is. Net so intiem sal julle verhouding met My en my verhouding met julle wees.