John 14:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal jou nie troosteloos laat nie: Ek sal na jou toe kom.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek sal julle nie soos wesies in die steek laat nie; Ek kom terug na julle toe.
Afrikaans 1933/1953 Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.
Afrikaans 1983 “Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek los julle nie alleen soos kinders wat nie 'n pa en ma het nie. Ek kom weer terug na julle toe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek self sal ook na ’n rukkie na julle toe terugkom. Ek sal julle nie soos verlore weeskinders hulpeloos en alleen los nie.