John 14:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As julle My liefhet, bewaar my gebooie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As julle My liefhet, sal julle my opdragte gehoorsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | As julle My liefhet, bewaar my gebooie. |
| Afrikaans 1983 | “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ As julle My liefhet, sal julle my gebooie onderhou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het ook vir die dissipels gesê: “As julle lief is vir My, dan sal julle doen wat Ek vir julle sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As julle My liefhet, wys dit deur te doen wat Ek vra.” |