John 14:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En alles wat julle in my Naam sal vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat julle ook al sou vra in my Naam, dit sal Ek doen sodat die Vader deur die optrede van die Seun verheerlik word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. |
| Afrikaans 1983 | Wat julle ook al in my Naam vra, sal Ek doen, sodat die Vader deur die Seun verheerlik kan word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En wat julle in my Naam vra, sal Ek doen, sodat die Vader deur die Seun verheerlik mag word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer julle vir My iets vra omdat julle aan My behoort, dan sal Ek dit doen. So sal Ek, die Seun, wys dat die Vader God is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [13-14] Hoe gaan julle dit regkry om meer te doen? Om met God te praat deur middel van gebed gaan julle baie help. Ek sal vir julle gee wat julle vra, maar dan moet julle dit vra in gehoorsame afhanklikheid van My. Wat julle so vra, sal Ek gee. Dan sal julle dieselfde wonderlike dinge as Ek doen. Die gevolg sal wees dat God so deur My toedoen vereer word. |