John 14:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie ontsteld wees nie. Hou net aan om op God te vertrou en hou ook aan om op My te vertrou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My. |
| Afrikaans 1983 | “Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Laat julle harte nie ontsteld wees nie. Glo in God, glo ook in My. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het ook vir die dissipels gesê: “Julle moenie bekommerd wees nie! Julle moet in God glo en julle moet in My glo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Moenie dat hierdie dinge julle te veel ontstel nie. Julle vertrou mos op God. Vertrou My ook. Skep moed! |