John 13:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Simon Petrus sê vir Hom: Here, nie net my voete nie, maar ook my hande en my kop.
Afrikaans (NLV) 2011 Simon Petrus vra Jesus toe: “Here, dan nie net my voete nie, maar ook my hande en kop.”
Afrikaans 1933/1953 Simon Petrus sê vir Hom: Here, nie net my voete nie, maar ook die hande en die hoof.
Afrikaans 1983 Simon Petrus sê toe vir Hom: “Here, dan nie net my voete nie, maar ook my hande en my gesig.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Simon Petrus vir Hom: “Here, dan nie net my voete nie, maar ook my hande en my kop.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Simon Petrus sê toe vir Jesus: “Here, dan moet U my voete en my hande en my kop was.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Here, as dit die geval is, moet dan asseblief nie by my voete stop nie. Was my hande; was my kop - sommer alles!”