John 13:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jesus antwoord en sê vir hom: Wat Ek doen, weet jy nie nou nie; maar jy sal hierna weet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus antwoord hom: “Wat Ek besig is om te doen, verstaan jy nie nou nie, maar wanneer alles verby is, sal jy dit verstaan.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Jesus antwoord en sê vir hom: Wat Ek doen, begryp jy nou nie, maar jy sal dit hierna verstaan. |
| Afrikaans 1983 | En Jesus antwoord hom: “Wat Ek doen, begryp jy nie nóú nie, maar later sal jy dit verstaan.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het hom geantwoord: “Wat Ek doen, verstaan jy nie nou nie, maar hierna sal jy verstaan. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir Petrus gesê: “Jy verstaan nie nou wat Ek doen nie, maar jy sal later verstaan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Petrus, dit mag nou vir jou snaaks lyk dat Ek so iets wil doen,” sê Jesus, “maar gee ’n bietjie kans; al hierdie dinge sal wel later vir jou sin begin maak.” |