John 13:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe kom Hy by Simon Petrus, en Petrus sê vir Hom: Here, was U my voete? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy kom toe by Simon Petrus, wat vir Hom sê: “Here, gaan U mý voete was?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy kom toe by Simon Petrus en die sê vir Hom: Here, gaan U my voete was? |
| Afrikaans 1983 | Toe Hy by Simon Petrus kom, vra dié vir Hom: “Here, gaan Ú mý voete was?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Hy by Simon •Petrus kom, sê dié vir Hom: “Here, gaan U my voete was?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus wou Petrus se voete ook was, maar toe vra Petrus vir Hom: “Here, wil Ú mý voete was?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy kom toe by Simon Petrus. Voor Hy nog kon begin, val Petrus weg: “Here, wil U nou regtig my voete staan en was?” |